Kruispad
Sondae om 09:30
Aangebied deur Gerhard Kotze

        

Die Boodskap van vergifnis, liefde, aanvaarding en verlossing word in Afrikaans gebring. Bemoedigende boodskappe met pragtige musiek en 'n uitnodiging om die Here as Verlosser aan te neem.  Die boodskap is verstaanbaar en word aangevul deur 'n geestelik, inspirerende storie.  Nie 'n formele kerkdiens nie, maar wel 'n boodskap wat vir elkeen wat soek, rigting gee.